News

Parys daag Viljoenskroon uit op die hokkieveld

Die hokkie is ewe veel deur die kinders as die ouers geniet.

Vriendskaplike hokkiewedstryde teen Salomon Senekal van Viljoenskroon is Donderdag op Parys Primêre skool se tuisveld. gespeel met gemengde welslae vir die o.7 tot o.9 spanne.

Foto’s: Marais Nell. 

Parys se o.11 C’s het baie goed gespeel teen Solomon Senekal se o.11 A’s. Die o.11 A en B spanne van Parys wen met hul eerste doele die seisoen. Parys Primêr sê dankie aan Salomon Senekal se personeel vir hul mooi gesindheid teenoor die spel en beamptes, asook aan al die ouers vir die ondersteuning langs die veld.

Foto’s:: Marais Nell

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button