News

Vrou steeds ernstig maar stabiel na botsing op Potch-pad

Dankie vir elkeen se gebede en ondersteuning vir die familie sedert die botsing. Dit word opreg waardeer.

Dit gaan onder omstandighede goed met Cherise Joubert van Parys wat steeds in die Baragwanath-hospitaal in die intensiewe sorgeenheid is, na ‘n ernstige motorongeluk Vrydagmiddag op die Parys/Potchefstroom-pad.

Cherise het Maandag ‘n rugoperasie ondergaan, en is haar toestand ernstig maar stabiel. Sy het verskeie beserings in die botsing opgedoen.

Die botsing het sowat 25km vanaf Parys gebeur en is sy met ‘n noodhelikopter van die toneel vervoer.

Dankie vir elkeen se gebede en ondersteuning vir die familie sedert die botsing. Dit word opreg waardeer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button