News

Geluk Henk

Puik prestasie vir die leerder van Hoërskool Parys

Henk Small het op Saterdag 15 Julie aan The Legends of Art nasionale kompetisie in Centurion deelgeneem waar die top vyf deelnemers in elke afdeling meegeding het om die wenposisies.
Henk het geskitter met ‘n tweede plek vir redenaars, ‘n tweede plek in die Afrikaans ope-afdeling, ‘n tweede plek in die Engelse dramatiese afdeling, en ‘n eerste plek in die Engels ope-afdeling. Hy wen ook die trofee as algehele wenner in die Engels ope-afdeling. Henk is ‘n leerder van Hoërskool Parys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button