Photo GalleriesSport

SA se beste o.13 dogters muurbalspan

Die d0.13 dogters Vrystaat Muurbal-span wat as goue medalje wenners uit die stryd getree het by die pas afgelope Inter Provinsiale Muurbal Toernooi (SA’s) wat in Port Elizabeth gehou is van 24 tot 29 Junie. Dit beteken dat hierdie dogterspan die beste o.13 dogters in die land is. Wat hul prestasie so merkwaardig maak is dat hulle nou vir die tweede jaar as die land se beste 0/13 span gekroon is. Danja, Reese, Elske en Joane het boonop nie een van hul wedstryde by die IPT verloor nie en al hul wedstryde 3-0 gewen. Van links is Marlone Surtees van Bloemfontein, Joane Meintjies van Welkom, Danja van Rhyn, Elske Garbers en Reese Thompson van Parys. Aldrie die Parysenaars is ook leerlinge van Parys Primêre Skool. Reese is nr. 1, Danja nr. 2, Elske nr. 3, Joane nr 4 en Marlone nr 5 gekeur vir die Vrystaat-span.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button