News

Daar word weer sterre gekyk by Deelfontein

Deelnemers is welkom om reeds vanaf 17:00 met ´n piekniekmandjie op te daag en aandete op die perseel te geniet. Tafels en stoele is beskikbaar, sowel as kookwater vir koffie of tee.

Saterdagaand, 12 Augustus vind die volgende sterrekykuitstappie in die Vredefort Koepel plaas.
Soos gewoonlik lei Frik le Roux van die Pretoria-tak van die Astronomievereniging van Suid- Afrika die aanbieding by die sterrewag op Deelfontein.
Dit begin om 19:00 met ‘n aanbieding in die seminaarka- mer langs die sterrewag, en sal tussen 21:00 en 22:00 eindig. Tref voorsorg teen die koue met warm klere, skoene en ´n mus-sie. Padaanwysings na Deelfontein, en die kostes is op www.deelfontein.co.za verkrygbaar, of soek Deelfontein Guest Farm op Google Maps.
Bespreek asseblief vooraf by 083 280 9784 of by gerhard@deelfontein.co.za.
Deelnemers is welkom om reeds vanaf 17:00 met ´n piekniekmandjie op te daag en aandete op die perseel te geniet. Tafels en stoele is beskikbaar, sowel as kookwater vir koffie of tee.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button