Local news

Boom vat kraglyne saam met die val

Saterdag se wind het 'n spoed van 35km/h in Parys gemeet.

Saterdag se wind wat ‘n spoed van 35 km/h in Parys gemeet het, het ‘n boom in Reuniestraat naby Parys se sakekern omgewaai. Met die val het dit van die oorhoofse kraglyne afgeruk. Danksy hulp van die Working on Fire span is die boom opgesaag, en uit die pad verwyder. Ngwathe se tegniese personeel was vinnig daar om herstelwerk te doen, terwyl Parys Medix en rdl. Marinda Matthysen-Engelbrecht ook gehelp het op die toneel.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button