News

Vodacom se Yebo Gogo man sterf

Ons innige medelye met sy familie

Wie onthou nie die Yebo Gogo Vodacom advertensies wat tussen 1990 en die vroeë 2 000’s uitgesaai is nie? Prof. Kole Omotoso wat die rol vertolk het in die advertensie, is Woensdag 19 Julie in Kaapstad oorlede. Hy was 80 jaar oud.

Naas sy uitnemende rol in die advertensie sal hy onthou word as skrywer, onderwyser, kritikus, akteur, geliefde kollega, vriend en mentor wat ‘n doelgerigte lewe vol betekenis gehad het, het sy familie gesê. Hy was onder meer vroeër  professor by de Universiteit van Wes-Kaapland se Engelse departement, en die Universiteit van Stellenbosch sedramadepartement.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button