NewsNews

Kyk hier na dié kinders se uitsonderlike belewenis saam met die Bokke

N Video wat n oomblik van n leeftyd vasvang

Almoné Pretorius, PC Steyn, WC Stemmet, Wian Pretorius en Zuhan Siecker, almal van Parys, is deur Spur gekies om gister saam met die Springbokke uit te draf.

 

 

Spur Steak Ranches in samewerking met die Springbok Supporters’ Club, het die regte bekom vir die vlagdraers by al die plaaslike internasionale rugby toetswedstryde. Die kompetisie gee 20 seuns en dogters tussen die ouderdom van 8 en 12 jaar die kans om die vlagdraers op die veld te wees wanneer die nasionale volkslied gesing word sodra die span op die veld is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button