News

Oud-Gimmie en talentvolle rugbyspeler sterf in motorongeluk

Ons innige medelye met JD se familie

Die botsing was op die Rysmierbultpad. JD was van Sol-Tech in Pretoria waar hy studeer op pad huis toe, toe die ongeluk gebeur het. Hy was alleen in die voertuig.

JD het in 2018 by Potchefstroom Gimnasium gematrikuleer waar hy ook vir die skool se eerste rugbyspan gespeel het, Later het hy ook vir die NWU uitgedraf en was hy  betrokke by Gimmies as rugbyafrigter. Naas rugby was musiek ‘n groot liefde vir hom en het hy gesing en kitaar gespeel.

JD se roudiens word voorlopig vir 14 Julie by NG Potch-Oos in Bailliepark beplan. ‘n Tyd sal later bevestig word.

Lees die volledige berig hier

https://potchefstroomherald.co.za/128289/motorongeluk-eis-toegewyde-oud-gimmie-rugbyspeler-se-lewe/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button