
Gerhard Niemand, oudskolier van Hoërskool Parys, is 12 Junie na ‘n beroerte en hartaanval oorlede. Hy was 46 jaar oud.
Gerhard het die afgelope 24 jaar in Nelspruit gewoon en was ‘n kranige besigheidsman wat geliefd was onder sy kliënte en vriende. Sy heengaan word diep deur sy familie en sy seun en dogter, wat ‘n baie spesiale plek in sy lewe gehad het, betreur.

Hy sal in liefdevolle herinnering onthou word deur almal wat hom liefgehad het.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



