News
Potchefstromers maak harte oop vir oud-Gimmie na ongeluk
Edwin het intussen reeds met fisioterapie en rehabilitasie na die ongeluk begin.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/116/2023/06/edwin-bene.jpg)
Potchefstromers het verlede naweek ‘n spinathon gehou om fondse in te samel vir die oud-Gimmie, Edwin Nelson, wat albei sy bene einde Mei vanjaar na ‘n motorongeluk op die Parys/Potchefstroom-pad verloor het.
Weens die aard van sy beserings moes albei sy bene geamputeer word.
Lees meer by:
https://potchefstroomherald.co.za/128094/potchefstromer-trap-fiets-teen-bate-van-oud-gimmie/