News

Heelwat voetgangers hier vandag

Motoriste moet versigtig wees in Grensstraat

Die klompie ‘voetgangers is rondom 10:30 vanoggend in Grensstraat opgemerk.  Van ‘hou links gaan regs verby’ was daar nie sprake nie, en moes motoriste geduldig wag vir die wat die pad wou kruis.

Wees dus maar versigtig as jy hier moet ry.

Vir Parysenaars is beeste in die dorp se strate egter nie ‘n ongewone gesig nie.

Related Articles

Back to top button