News

Getroue Rex kry nuwe huis na eienaar se dood

Deesdae bly Rex by die see.

Rex, die skaaphond van Potchestroom wat getrou by sy eienaar die 84-jarige Nic Pieters, se bed gewaak het totdat nooddienste hom kom haal het, het uiteindelik ‘n nuwe tuiste gekry.

Rex se verhaal het die hele land aangegryp en is daar na die dood van Pieters na ‘n nuwe tuiste vir Rex gesoek.  Deesdae bly hy by die see by sy nuwe eienaar, Thys Carstens van Witsand in die Wes-Kaap. Rex is op 15 Junie per vliegtuig na George geneem.

Met Pieters se dood moes die Potchefstroom Animal Welfare Society (PAWS) help om  Rex van sy eienaar te skei terwyl ER24 nooddienste vir Pieters hospitaal toe geneem het. Pieters is later oorlede.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button