
Hoewel Parys se o.16 en eerste rugbyspanne vandag die knie moes buig in die semi-finaal van die Valke Hoërskole liga finaal, het die skool se o15’s gesorg dat die vreugdevure hoog gebrand het toe hulle hul wedstryd 40-0 teen Hoërskool Voortrekker gewen het.
Die 0.15 span sal volgende kwartaal in die Valke finaal speel, en kwalifiseer reeds vir die Noordvaal toernooi.
Die o.16’s se wedstrydtelling was 13-7 in die guns van Belvedere, en die eerste span se telling 35-10 in die guns van HTS Carel de Wet.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



