School

Dit is maak of breek vir Parys se rugbyspanne op die veld

Parys hou styf duim vas vir hierdie spelers vandag

Drie van Hoërskool Parys se rugbyspanne speel  vandag Vrydag 16 Junie, in die semi-finale van die Valke Hoërkole-liga wat  by HTS Carel de Wet plaasvind.

Die o.15’s speel  om 10:20 teen Voortrekker

Die o16’s se wedstryd is om 09:10 teen Belvedere

Die eerste span speel om 12:40 teen HTS Carel de Wet

Die 0/15-rugbyspan het verlede Saterdag teen Elspark 31 -5 gewen, die O/16’s het toe teen Elspark 21-12 gewen en die Eerstespan het verlede week ‘n oorwinning van 29-10 gehad teen Kemptonpark Panorama.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button