
‘n 36-Jarige pa van Welverdiend is die afgelope week deur die polisie in hegtenis geneem na die dood van ‘n agt dae oue babadogtertjie.
Die dogtertjie het in die Carletonville hospitaal gesterf.
Die man word van moord en verkragting aangekla, is deur die polisie bevestig.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



