School

Ingesluit in Vrystaat-netbalspan

Baie geluk aan hierdie dogters

Allison Oelofse, Rorisang Roberts, Mianke Croucamp en Tholofelo Molete het op 6 Mei aan die Fezile Dabi netbalproewe deelgeneem en was gekies om die Fezile Dabi distrik te gaan verteenwoordig by die Vrystaat netbalproewe.

Allison en Tholofelo is na die proewe ingesluit in die Vrystaat-span, terwyl Rorisang en Mianke as reserwes vir die span aangewys is.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button