News

As jy dié skouspel deur jou lens kon vasvang…

Vandag was 'n geleentheid vir amateur en professionele fotograwe om die lense na die lug te draai

 

 

Die besondere foto’s van die Parys-lugskou wat vandag, Saterdag 3 Junie, by die Parys-vliegveld net buite Parys gehou is, is geneem deur Jan le Roux.

Dit was ‘n dag waar fotograwe – amateur of professioneel hul drome vlerke kon gee vir daardie wenfoto wat die oomblik kon vasvang.

Nagenoeg 4 000 mense het die skouspel bygewoon wat vanjaar vir die tweede jaar in Parys aangebied is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button