News

Geliefde dokter se gedenkdiens Vrydag gehou

Talle pasiënte het in hul boodskappe van medelye hom as 'n omgeemens beskryf. Iemand wat sal onthou word vir sy deernis en sagte hart.

Die gedenkdiens van dr. André du Toit, geliefde algemene praktisyn van Vanderbijlpark sal môre, Vrydag 2 Junie om 09:00 vanuit die NG kerk Driehoek in Vanderbilpark gehou word.

Dr. André het die afgelope naweek aan ‘n bergfietsren in Clarens deelgeneem waar hy 4km voor die eindstreep inmekaar gesak en oorlede is. Hy was ‘n kranige sportman en het graag aan bergfietsrenne deelgeneem.

  • Ons innige medelye met sy familie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button