News

Oud-Gimmie verloor beide bene na ongeluk op Parys/Potch-pad

'n Oudleerder van Hoërskool Potchefstroom Gimnasium , Edwin Nelson het albei sy bene verloor na 'n motorongeluk op die Parys/Potchefstroom-pad Sondag 28 Mei. 

Potchefstroom Herald berig dat die 18-jarige Edwin alleen in die motor onderweg was na sy huis in Vaalpark toe die ongeluk gebeur het. .Hy was die naweek in Potch vir die Gimmie-Volkie Clash, berig die Herald.

Lees die oorspronklike berig hier:

‘https://potchefstroomherald.co.za/126895/oud-gimmie-sportster-verloor-albei-bene-in-motorongeluk/

Related Articles

Back to top button