News

Eerste gevalle van Cholera in Noordwes

Die eerste twee gevalle van Cholera in die Noordwes-provinsie is bevestig. Die twee pasiënte woon in die Madibeng-munisipale gebied in die Brits-omgewing en die Moretele munisipaliteit. Die munisipaliteite val  in die Bonjanala-distrik wat Rustenburg-omgewing bedien. Hoewel cholera ‘n ernstige siekte is wat tot die dood kan lei, is dit voorkombaar en ‘n geneesbare siekte. Daarom …

Die eerste twee gevalle van Cholera in die Noordwes-provinsie is bevestig.

Die twee pasiënte woon in die Madibeng-munisipale gebied in die Brits-omgewing en die Moretele munisipaliteit. Die munisipaliteite val  in die Bonjanala-distrik wat Rustenburg-omgewing bedien.

Hoewel cholera ‘n ernstige siekte is wat tot die dood kan lei, is dit voorkombaar en ‘n geneesbare siekte. Daarom het die departement van gesondheid mense met simptome, aangeraai om so vinnig moontlik by hul naaste kliniek of dokter te kom.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button