News

VLU-vroue kuier weer saam

Die plaaslike tak van die Vroue Landbou Unie het 2 Mei saamgekuier en het die gasvroue gesorg vir ‘n heerlike, ontspanne vergadering. Daar is opnuut besin oor die waarde van herwinning met die tafeldoeke van koerantpapier, papier koppies en hout met blikkies vir tafelversierings. Daar kon ook weggelĂȘ word aan die heerlike Bunny Chow’s en …

Die plaaslike tak van die Vroue Landbou Unie het 2 Mei saamgekuier en het die gasvroue gesorg vir ‘n heerlike, ontspanne vergadering.
Daar is opnuut besin oor die waarde van herwinning met die tafeldoeke van koerantpapier, papier koppies en hout met blikkies vir tafelversierings. Daar kon ook weggelĂȘ word aan die heerlike Bunny Chow’s en Madombolo vir ete, met heerlike tuisgemaakte gemmerbier daarby.

Marietjie le Roux gesels oor basiese kunsbeginsels.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button