News

R7,8 miljoen se onwettige sigarette gekry

Knap opvolgwerk lei tot groot deurbraak en arrestasie

Een van die grootse deurbrake nog in onwettige sigarethandel is vandag gemaak toe die Valke in Noordwes in samewerking met beamptes van die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens  en Matla Private Investigators beslag gelê het op 500 bokse met 50 kartondose onwettige sigarette elk daarin. Die sigarette het ‘n totale geraamde waarde van R7,8 miljoen.

 

Die bokse was versteek in ‘n gastenkwa wat op die R500 tussen Parys en Fochville  beweeg het. ‘n Zimbabwiese burger is gearresteer, maar word leidrade opgevolg oor nog vragmotors vir moontlike arrestasies. Die saak word nou deur die Valke ondersoek.

DIe deurbraak het gevolg na uitstekende werk deur Matla Private Investigators

Die man wat gearresteer is sal Vrydag voor die landdroshof in Potchefstroom verskyn.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button