
Parys Primêr se o.11 rugbyspan het alreeds gesorg vir skitterende spel op die rugbyveld. Tydens die Amanzi SPS-rugbyweek in Brandfort, het die span al hul wedstryde gewen. Hulle het ook in die Sewe-aan-‘n-kant kompetisie St Andrews in die finaal geklop.
Die span spog met nuwe rugbytruie wat moontlik gemaak is deur Pula Build-it, Aliminium A+, TFD Site Services, Repmetco, Impact Civils, Maltho Construction en Parys Gas. Die skool sê dankie aan dié borge vir hul ondersteuning vir die span

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



