Local news

Trekkerbestuurder kritiek na botsing op R57

Motoriste is aangeraai om eerder van alternatiewe roetes gebruik te maak

Die  R57  tussen Heilbron en Pretrus Steyn was net voor 20:00 vanaand nog nie toeganklik vir verkeer nie, na ‘n ernstige motorongeluk net na 16:00 vanmiddag, 27 April, toe ‘n vragmotor met ‘n trekker en sleepwa waarop plaasimplemente was, sowat 20km buite Heilbron gebots het.

Die bestuurder van die trekker is deur nooddienspersoneel in ‘n kritieke toestand van die toneel vervoer. Die vragmotorbestuurder is nie in die ongeluk beseer nie.

Daar het heelwat diesel oor die pad geloop wat opgeruim moet word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button