Local news
Twee sterf in botsing op N1 buite Kroonstad
Ons innige medelye met die familie van die oorledenes

Die N1 sowat 15km buite Kroonstad in die rigting van Ventersburg was gisteraand, Maandag 17 April, vir ure gesluit na ‘n botsing wat net na 19:00 gebeur het.
Twee mense is noodlottig beseer in die botsing. Minstens nege ander is ook beseer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



