Local news

Jy sal nou kan stem vir onafhanklike kandidate

Die wysigingsontwerp op die kieswet word allerweë beskou as 'n mylpaal omdat die poel van leiers op nasionale en provinsiale vlak hiermee vergroot word.

Die bekragtiging van ‘n wysigingswetsontwerp op die Kieswet maak nou voorsiening daarvoor dat kiesers ook vir onafhanklike kandidate in provinsiale en nasionale verkiesings sal kan stem.

Suid-Afrika se volgende nasionale verkiesing is in 2024.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button