Local news
Kaartjies uitverkoop vir vanaand se Varsitybekerfinaal
Op Maandag, 17 April gaan daar kookwater rugby opgedis word op die Fanie du Toit Sportgronde met voorwedstryde voor die groot Varsitybekerfinaal tussen die NWU en Ikeys.
Die NWU en die Universiteit van Kaapstad se Ikeys gaan vanaand, Maandag, 17 April voor ‘n volgepakte stadion vir ‘n onvergeetlike Varsitybeker eindstryd sorg.
Die NWU het Vrydag, 14 April al bevestig dat alle kaartjies uitverkoop is en dat geen kaartjies meer beskikbaar sal wees nie. Daar sal ook nie kaartjies voor die hekke op die dag van die wedstryd verkoop word nie.
You can read the full story on our App. Download it here.