Local news

Bloedvoorraad kritiek laag en Paasnaweek lê nog voor

Jou bloed kan iemand se lewe red.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens het ‘n baie ernstige beroep op die publiek gedoen om bloed te skenk. Met die Paasnaweek wat voorlê is bloedvoorraad alreeds kritiek laag.

Parysenaars kan op Dinsdag 11 April tussen 13:00 en 19:00 bloed skenk by die kerksaal van die Hervormde Kerk h/v Loop- en Paulsenstraat, Parys.

Om bloed te skenk moet jy:

  • Tussen 16 en 75 jaar oud wees.
  • 50kg of meer weeg
  • Gesond wees
  • ‘n Gesonde leefstyl handhaaf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button