Local news

Kabeldief sterf toe muur op hom val

Minstens een kabeldief het met sy lewe geboet nadat 'n muur vanoggend op die Mantevrede plotte op hom geval het.

VANDERBIJLPARK. – Die oorledene en sy makker(s) was besig om kragkabels op te grawe toe die muur ineengestort het. Die grussame vonds is vanoggend omstreeks 06:00 deur die eienaar van ‘n aangrensende kleinhoewe gemaak, toe sy alarm wat aan die sy heining gekoppel was afgegaan het.

Volgens een van die omstanders kan daar moontlik nog persone vasgepen wees onder puin, aangesien daar vroeg vanoggend nog hulpkrete gehoor is, maar later doodstil geraak het.

 

Die toneel waar minstens een kabeldief sy lewe verloor het. Foto’s: Ettienne van Rensburg

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button