Local news
Nuwe wisselaar kom tussen Vereeniging en Vanderbijlpark
Konstruksiewerk aan die nuwe “Vaal River City”-wisselaar (K174/R42) het amptelik begin.
VEREENIGING. – Die wisselaar word gebou op die R42 tussen Vanderbijlpark en Vereeniging naby Powerville en Bedworthpark.
Die projek word deur die Gautengse department van paaie en vervoer gedryf.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



