School
Zuan help VS-span om silwer huis toe te bring
Zuan het aan nie minder nie as drie items by die SA Skole kampioenskappe deelgeneem

Zuan van Riet het na afloop van die SA laerskole atletiekkampioenskappe in Pietermaritzburg, kon spog met ‘n vierde plek vir die 150m hekkies-item, en ‘n silwermedalje wat hy verower het as deel van die Vrystaat-aflosspan.
Die kampioenskappe is van19-21 Maart gehou.
Naas Zuan het Jaco van Wyk en Inke Nortman van Parys Primêr ook aan die SA-kampioenskappe deelgeneem.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



