Local news

Plafon by Vanderbijlpark Hof tuimel inmekaar

Dankie tog dit het nie gedurende die dag gebeur nie!

Daar kon nog nie vasgestel word wat presies die oorsaak was, maar daar word vermoed dat waarskynlik weens ouderdom was.

Die enigste geluk by die ongeluk is dat daar nie ‘n hofsaak aan die gang was toe dit gebeur het nie – anders kon dit seker tot verdere hofsake gelei het!

‘n Bekende plaaslike prokureur het wel aan Gazette se susterskoerant, Vaalweekblad gesê dat die hele hofgebou “in ‘n toestand is”.

Hoe dit in die hofsaal lyk na die plafon meegegee het. Foto’s: Verskaf

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button