Local news

Pasop vir dié battery-diewe

Selfs polisiestasie loop toe deur

Volgens hul kommunikasiebeampte, Sers. Elsie Tshonte, is daar ‘n toename in dié soort misdaad.

In een van die gevalle het die diewe selfs verlede naweek die battery van die hekmotor by Fochville polisiestasie gesteel.

Die polisie het voorheen inwoners die raad gegee om hake (“brackets”) wat kan sluit oor hul hekmotors te laat installer sodat diewe nie by dit kan uitkom nie.

Related Articles

Back to top button