Dit klop behoorlik vir Oktober-Aardklop in Potch
Momentum Beleggings Aardklop: 3 - 8 Oktober 2023 in Potchefstroom, hier kom ons
| Sit sommer nou al ‘n paar rand opsy want vanjaar se Momentum Beleggings Aardklop in Potchefstroom wil jy nie misloop nie. Die fees is vanjaar in sy volle glorie volledig terug in Potchefstroom en word op die Fanie du Toit-sportgronde gehou van 3 – 8 Oktober.
Aardklop se program sal op 13 Junie in Potch bekendgemaak word, waarna Plaaslike Aardkloppers het onlangs oor ‘n glasie Hermanuspietersfontein geesdriftig deelgeneem aan Alexa Strachan, feesbestuurder, het tydens die bekendstelling beklemtoon dat die ondersteuning van die NWU Potchefstroomkampus van onskatbare waarde is, en alle plaaslike sakelui, gastehuise en inwoners genooi om die Fränzo Friedrich, Momentum Beleggings se Hoof van Bemarking se boodskap oor die
! |



