NewsNews

Mnr. en Mej. Hoërskool Parys: ‘n Bietjie bederf vir ons bejaardes

Hoërskool Parys se 2016 finaliste vir die kroning van Mnr. en Mej. Hoërskool Parys later vanjaar, het Maandag bejaardes van die Najaarsrus Tuiste vir Bejaardes bederf toe daar koekies vir hulle gevat en teetyd saam met hulle gekuier is. Die koekies is deur Springbok kafee geborg.

Vanjaar se finaliste is Aliche Prinsloo, Annemarie Marais, Caitlynn Oosthuizen, Patricia Goncalves, Elze du Plessis, Eulania Janse van Rensburg, Liebe Keyser, Marteni Hefer, Mirne du Plessis, Nadia Deetlefs, Storm-Lee Steven, Tshepang Motete, Claudine Meyer, Celine Smith, Christo Blomerus, Johan Bruwer, Michael Taljaard, Nicholas Fernandes, Paul Grimbeek, Rudger Potgieter, Tiaan Broodryk, Andre Hefer, Hannu Benade, Stephan Visser en Estefan Fouche.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button