Local news
Wees baie versigtig op dié pad
Dit is steeds onseker wanneer die pad wel herstel gaan word.

Inwoners wat die pad tussen Carletonville en die N14 wil aandurf, moet maar ‘n bietjie ekstra tyd op hul reisprogram inwerk.
Sedert verlede week is dele van die pad van net buite Carletonville meer grond as teer.
Werkers, vermoedelik van ‘n kontrakteur wat veronderstel was om die pad reg te maak, het groot blokke teer rondom bestaande slaggate uitgehaal, maar nie die pad herstel nie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


