Daar word reeds hard gewerk om skoon te maak en te herstel na die enorme skade wat deur vloedwater by die aanloop tot die laagwaterbrug na Gholfeiland aangerig is.
Vandag is weer gesien hoe groot boomstompe by die brug uit die water, en van die brug afgehaal is. Baie modder en slik is ook reeds van die grasperk van die parkie hier by die ingang na die Parys Golf & Country Estate verwyder en grond gegooi op die beskadigde padgedeelte.
You can read the full story on our App. Download it here.