Local news

Skade groot, maar hengelaars juig oor die Vaal se visse wat byt

Oral langs die rivieroewer word daar lyn natgemaak

Terwyl talle huis- en oordeienaars langs die Vaalrivieroewer vandeesweek met die groot skoonmaak en herstelwerk besig was na vloedwater verwoesting gesaai het net meer as ‘n week gelede, het hengelaars oral langs die rivieroewer in Parys die afgelope week lyn natgemaak om die grotes nader te trek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button