Local news

Parys se hangbrug: Kyk hoe lyk dit vandag

So het die water hier gesak

Kyk hoe het die wat gesak tussen Sondag 19 Februarie en vanoggend, Maandag 20 Februarie by Parys se bekende hangbrug oor die Vaalrivier. Hoewel die water dié keer die hoogste in jare is, is dit nog nie wat gesien is in 1975 nie.

Die foto is vanoggend in Grewarlaan geneem. 

Sondagoggend 19 Februarie – ‘n totaal ander prentjie as wat vanoggend, Maandag 20 Februarie gesien is.

Die foto hieronder gee ‘n prentjie van hoe dit in 1975 by Parys se hangbrug gelyk het.

 

Related Articles

Back to top button