Die Schoemansdrift laagwaterbrug is onder water en gesluit vir verkeer. Foto: Sue Janse van Rensburg
Die Schoemansdrift laagwaterbrug in die Vredefort Koepel is tans gesluit vir alle verkeer. Die Vaalrivier se watervlak is teen 18:00 Donderdagaand 16 Februarie op 2,85m gemeet by die laagwaterbruggie.
Die Schoemansdrift laagwaterbrug is onder water en gesluit vir verkeer. Foto: Sue Janse van Rensburg
So het die riviervlak gister, Donderdag16 Februarie, by die staalbrug op die Vaal de Grace-gholflandgoed gelyk.
Die foto hieronder is gister by die laagwaterbrug na die Parys Golf & Country Estate geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.