Local news

Huisrowers slaan vrou met byl

‘n Middeljarige vrou van Cactusstraat in Carletonville het die afgelope week ‘n noue ontkoming gehad.

Volgens die polisie in Carletonville het twee huisrowers haar oorval net na sy die aand van 31 Januarie uitgestap het om die hek van die huis waar sy in ‘n buitekamer woon, toe te maak.

Die mans het haar TV en vleis uit haar vrieskas gesteel.

Toe die vrou om hulp probeer roep, het die mans haar aangerand en een het haar met ‘n byl geslaan. Sy is later hospitaal toe geneem maar is gelukkig nie ernstig beseer nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button