
Duisende DA-ondersteuners het verlede week hul steun gewys vir die DA se #powertothepeople veldtog waar mense hul stem laat hoor het teen die vernietigende effek wat beurtkrag op die Suid-Afrikaanse ekonomie het, en stygende kragtariewe. DA-leiers en party-ondersteuners het ook ‘n optog na die ANC se hoofkantoor in Johannesburg gelei.



Plaaslik het verskeie inwoners van Parys en Vredefort die DA-petisie onderteken, en kan mense steeds teken.
Die petisievorms is beskikbaar by:
Parys Sekuriteit
Aqua-win
Harcourts Parys
Mica Parys
Welkom Kafee
Springbok Kafee
Pick ‘n Pay
Spar
Kriek & van Wyk Prokureurs
Coetzee’s Atttorneys
Schwimm’s Apteek
Schwimm’s Tyres
Security Master / Biltong 1
Geen & Velleman
Riviera Apteek
Battery Centre
Sonskyn Tehuis
Najaarsrus
Villa Riviera
Amot
Hinterland





