Parys het vir 2022 in totaal 1 230mm reën in die dorp gemeet. Dit is meer as die 986mm wat in totaal in Parys vir 2021 gemeet is.
Vandag kan Parysenaars ‘n maksimum temperatuur van 32 grade Celsius te wagte wees. Die res van die week se temperature sal ook in die dertigs wees, met reën wat eers vir Saterdag vir die dorp voorspel word.
You can read the full story on our App. Download it here.