School

Rooies en Bloues laat die voete klap

Atletiekgees vir kleuresport-byeenkoms

Al het die son vanoggend genadeloos gebak op Parys Primêr se atletiekbaan, het die Rooies en Bloues hul alles gegee om by die eindstreep te kom met vandag se kleuresport-byeenkoms.

Langs die baan het die Rooies en Bloues se ondersteuners ook luidkeels van hulle laat hoor.

Geluk aan elke atleet wat vandag sy beste gegee het, maar ook aan elke leerder, onderwyser en ouer wat van die atletiekdag ‘n groot sukses gemaak het. Die beste presteerders van vandag se byeenkoms dring nou deur na die Sone-byeenkoms vir atlete in die groter Parys

 

‘n Baie trotse Chané Dannhauser wat 1ste in die 600m, 60m en 80m vir do.9 was op die wenpodium.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button