Local news
Klokke lui vir die eerste skooldag van 2023
Vir graad 1-leerders is vandag die begin van hul skoolloopbaan

- Dit was vanoggend die ene bedrywigheid by skole op die eerste skooldag vir 2023.
Vir graad 1 leerders was dit nie net die begin van die skooljaar nie maar ook van hul skoolloopbaan.
By Parys Primêre skool het graad 1’s die besondere mylpaal begin met n klokseremonie en is elke nuwe graad 1’tjie deur die skoolhoof, mnr Shaun Strydom, self ontvang.
Op die foto is Wayne Vermeulen saam met die skoolhoof.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



