NewsNews

Paws voer honger beeste

Paws, (Potchfstroom Animal Welfare Soviety) het eergister (18 Mei) omtrent 130 honger beeste begin voer.

Paws, (Potchfstroom Animal Welfare Soviety) het eergister (18 Mei) omtrent 130 honger beeste begin voer.

Volgens Andries Venter, Paws bestuurder, was hulle Dinsdag (17 Mei) na die perseel naby New Machavie om ‘n waarskuwing aan die mense oor te handig. Hulle het Woensdag terug gekeer om te kyk of die mense die waarskuwing na gekom het. Paws het ‘n lasbrief om die perseel te betree sodat die beeste gevoer kan word.

“Die mense het tot vandag 20 Mei om 14:30 om aan die hof te bewys dat hulle die beeste se omstandighede kan verbeter. Anders sal Paws beslag neem op al die beeste,” het Venter gesê.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button