Local news

Skoolboeke oortrek: So kan jy hierdie organisasies help

Ondersteun asseblief hierdie projek

Op 14 Januarie sal die organisasies,  “Cheer A Child” en Kelly Care Foundation weer in Vredefort help om skoolboeke oor te trek. Op hierdie manier kan jy ook n bydrae maak vir die werk wat hierdie organisasies in ons gemeenskappe doen.

Cheer a Child is in 2021 deur Clementina Zim gestig en het sy dieselfde jaar reeds  ‘n Kerspartytjie vir hulle wat minder het in Vredefort gehou.

Daar is ook uitgereik na157 kinders vir wie daar huisvesting en voedsel gegee is

So is ook 40 paar skoolskoene vir kinders on nood uitgedeel

Maar 2022 was finansieel baie moeilik en vertel Clementina dat sy sonder n inkomste nie kon voortgaan met die verdienstelike werk wat die organisasie doen nie.

Sy aanvaar geen finansiële skenkings nie, omdat  sy nog nie geregistreer is nie. Maar projekte soos die oortrek van skoolboeke help weer om die nood van ander te verlig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button