Local news

Kyk uit vir slaggate op die R500-pad

Motoriste moet uiters versigtig wees wanneer hulle op die R500-pad tussen Carletonville en die N14 ry.

Hoewel die pad al vir ‘n geruime tyd in ‘n baie slegte toestand is, het die afgelope tyd se goeie reën net meer slaggate veroorsaak.
Die slaggate wat wel daar was, word ook net al dieper.
Hoewel ‘n groep seuns en jong mans van die slaggate met grond opvul, vind dié hulp net naby aan Carletonville plaas en nie verder op die pad uit nie.

Related Articles

Back to top button