Local news
Talle weer vanjaar by Dewetsdrift Geloftefeesfeesterrein
Sowat 350 mense het vanjaar die besondere geloftefeesdiens by die historiese Dewetsdrif Geloftefeesterrein bygewoon, Die terrein is 7km vanaf die Skandinawiëdrift-brug aan die Vrystaat-kant net onderkant die Vredefort Koepel se westelike grens teen die Vaalrivier. Die diens was gelei deur ds. Pierre Britz van die Nederduitsch Hervormde Kerkk Heidelberg. Die spreker was Willem Petzer, voorsitter …

Sowat 350 mense het vanjaar die besondere geloftefeesdiens by die historiese Dewetsdrif Geloftefeesterrein bygewoon,
Die terrein is 7km vanaf die Skandinawiëdrift-brug aan die Vrystaat-kant net onderkant die Vredefort Koepel se westelike grens teen die Vaalrivier.
Die diens was gelei deur ds. Pierre Britz van die Nederduitsch Hervormde Kerkk Heidelberg. Die spreker was Willem Petzer, voorsitter van die Belastingbetalers Unie van Suid-Afrika.
Vanjaar se perde-kommando, trompetspel, vlaghysseremonie, kranslegging en klipstapel het weer soos vorige jare van die dag se feesvieringe iets besonders gemaak.





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



